advertisement
Question
Posted by: Kuiltjie | 2008/11/20

Gevoelige kuiltjie - Dr Bets ASB!

Hallo daar..dit voel die afgelope 3 weke asof daar ' n " knop"  in my keel is..asof ek iets nie af gesluk kry nie! Dit laat my angstig voel..ek was al by my DR en is die area om my keel bedruk en gevoel..ek het ook vir SKILDKLIER TOETSE gegaan..SKILDKLIER BLOEDTOETS, SKILDKLIER SONAR asook BARIUM SWOLLOW = NORMAAL! DR het nie verdere toetse of medikasie voorgestel nie!!Het op internet antwoorde gesoek..?Sien mens kry spasms van spiere en tong kan ook skuldige wees..ek het soms ' n wit aanpaksel op my tong..kan dit ' n infeksie wees?Dalk swelling? My keel voel duk en seer en ek voel koorsig..
HELP MY ASB DIE GEVOEL MAAK MY RASEND..EK KAN NIE SO LEEF NIE!! DIT BEINVLOED MY DAE NEGATIEF OMDAT EK ANGSTIG IS..
Dankie..Kuiltjie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kuiltjie
Vra jou dokter om Fluanxol 0.5 mg in die oggend te probeer - dit help vir die angstige gevoel en sal help as dit dalk 'n esofagus spasma is. Jou dokter sou seker gesien het as jy 'n infeksie het? Laat weet my of dit help?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mariaan | 2009/04/20

dagse dr,
ek is ' n 42 jarige dame wat gereeld ongemaklike winde kry - eerste kry ek ' n pyn op my bors aan die linkerkant wat my baie angstig maak en na ' n ruk sal ek dan ' n wind opbreek. Ek het al gegaan vir ekg' s, hartsonars, ens en hulle het hartprobleme uitgeskakel - maar waarom bly ek die borspynde kry - ek kry nie gereeld sooibrand nie...sal u my asb kan help want ek is raadop !!!

Reply to mariaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement