advertisement
Question
Posted by: MICHELLE | 2011/09/15

GEVOELIGE BUIK

Hi Dokter
Ek wil net graag u mening hé ! Ek het 7 maande gelede ''n
volledige historektomie gehad. Direk langs my operasiewond
was dit sedert die operasie baie gevoelig. Wat my pla is dat
dit nog steeds baie bevoelig is, veral as ek opstaan. My buik
in dié  area is ook groter as aan die ander kant. In die hospitaal het die personeel my verseker dat dit sal weeggaan. Maar duidelik nie. Selfs op my 6 weke ondersoek het ek dit weer aan die ginekiloog genoem waarop sy antwoord was dat ek dit moet ignoreer. Kan dit nogsteeds so gevoelig en geswel wees na 7 maande? Raad ASB!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Dit is moontlik dat jy oormatige fibrose ontwikkel het, as gevolg van die chirurgiese prosedure. Indien die pyn konstant en van so 'n aard is dat jy verligting soek daarvoor, stel ek voor dat jy 'n pyn kliniek kontak. Die dokter by die pyn kliniek sal beslis die beste advies kan gee. 'n Sonar van die area kan van hulp wees om die diagnose van oormatige fibrose te bevestig.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement