advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2012/08/20

Gevoel in kop

Hallo Dokter,

Dankie vir jou tyd.

Ek kry deesdae is snaakse hoofpyn wat ek nie altyd gekry het nie. Dis nie eintlik ''n gevoel van pyn nie. Dit is meer ''n branderige gevoel en ''n warm gevoel, elke keer op dieselfde plek. Aan die agterkant van my kop, linkerkant. Is dit maar net ''n gewone hoofpyn wat so snaak voel?

Groetnis,
Lizzy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizzy

Dit is moontlik weens spierspasma en ek stel voor dat jy 'n fisioterapeut vir 'n ondersoek en behandeling konsulteer. Ek stel voor dat jy intussen Myprodol kapsules in kombinasie met Robaxin tablette gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement