advertisement
Question
Posted by: Louise | 2011/12/09

Gevoel in borste

Hallo dokter

Ek is nou 29 jaar oud. Ek kry vir die laaste paar maande gereeld ''n gevoel in my borste. Die gevoel is dieselfde as wanneer mens borsvoed. Ek sal nog net so sit dan kry ek die " skiet"  gevoel en dan voel dit of my borste swaar raak. Die gevoel hou nie lank aan nie, maar dit gebeur gereeld. meer as een keer per dag.
Ek weet ek is nie swanger nie want ek het paar maande gelede sterlisasie gehad maar ek het sommer vir die wis en onwis swangerskap toets gedoen en dit wys negatief.
Is die gevoel iets om my oor te bekommer of is dit maar net een van daai dinge wat gebeur?
Ek het ''n afspraak by my ginekeloog vir vroeg volgende jaar maar met die vakansie wat voorle en ek ver van die huis af weg gaan wees wil ek maar net seker maar of ek niks het om oor te bekommer nie.

Dankie
Louise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It doesn't sound like anything serious. Check regularly for breast lumps.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/12/12

It doesn't sound like anything serious. Check regularly for breast lumps.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Louise | 2011/12/09

Ek het vergeet om te noem soms is dit so brand gevoel ook

Reply to Louise

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement