advertisement
Question
Posted by: Izzy | 2012/12/02

Gevaarlike Swangerskap?

Goeienaand.
Ek kom hierheen om antwoorde te kry, want my senuwees is klaar. Ek is ''n 33jarige vrou. Ek is 16 weke swanger en het 2 weke gelede uitgevind dis ''n tweeling. Ek het ''n gat in my hart, hoe bloeddruk (gewoonlik hier by 160/90), en is so maand gelede gediagnoseer met bloedarmoede. Die afgelope 2 maande het ek nou al 16kg verloor. (Met my eersteling het ek gedurende die hele swangerskap 9kg verloor). Ek is bekommerd. Ek was al by 2 dokters en het met 2 ander op die foon gepraat, en almal se vir my hulle twyfel of ek die tweeling gaan kan dra tot op 30 weke. Hulle twyfel ook of die babas genoeg bloed gaan kry om hulle lyfies in stand te hou gedurende die swangerskap as gevolg van die bloedarmoede. Ek is permanent lighoofdig en pass so 3-6 keer per week uit. Ek eet baie gesond (slaaie en vrugte). Ek is ''n staatspasient, en kan nie elke keer bekostig om na privaat dokters toe te gaan nie, maar die staatsdokters ondersoek my nie eers as ek na hulle toe gaan nie. Vra net wat is fout, en nadat ek die hele storie verduidelik het, verwys hulle my na die volgende dokter sonder antwoorde. Is my lewe in gevaar? Gaan die tweeling dit kan maak met die bloedarmoede? Wanneer sal ek hulle begin voel beweeg? Ek is emosioneel ''n wrak as gevolg van al hierdie issues. Help seblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Anaemia is quite common in pregnancy and quite easily treatable with iron and folate tablets. It should then not cause any further problems. Your high blood pressure will need careful controling in the pregnancy and I am not sure if you have symptoms from your heart problem. Twin pregnancies in general have more complications than singletons. The best way to pick these up is to see what their growth is like on scans. Fetal movements start any time between 16 and 22 weeks.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Izzy | 2012/12/10

Van die dokters wou he ek moet die swangerskap termineer, ander wou dit nie doen nie as gevolg van morele waardes. Ek het besluit om aan te gaan met die swangerskap, so kom ons kyk! :D Dankie vir julle albei!

Reply to Izzy
Posted by: Tasja | 2012/12/05

Aiman,jong ek dink jy sal maar n paar rand moet bymekaar skraap en na n ordentlike Ginekoloog toe gaan,al is dit net vir een besoek,of n besoek dan eenkeer n mnd.ek kanni regtig verstaan hoekom hulle jou ni vooraf gewaarsku het dat dit kan gevaarlik wees vir jou en baba as jy n gat in jou hart het tesame met hoe bloeddruk nie.Ek hoop ni jy bestuur n motor as jy so gereeld uitpass nie??Hoe bloeddruk veroorsaak pre eclampsia,wat anyway veroorsaak dat die baba vroeggebore word!Dink net aan die stress op jou hart met 2 babas.Jy SAL DEFINITIEF by n DR moet uitkom wat met hoe resiko swangerskappe word,anders gaan jy dalk groot spyt he!

Reply to Tasja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement