advertisement
Question
Posted by: Santie Reinecke | 2012-09-20

Gevaarlike Gas

Ek het dinsdag iets geruik wat my laat hoes het en kort daarna moes ek kort kort my keel skoonmaak. Teen die aand het ek met ''n sluimbors, seerkeel en hoofpyn van al die hoes gesit. Die volgende dag was ek behoorlik siek met die onder andere hoofpyn, hoes, seerkeel, loop neus, toe bors, naarheid, lam gevoel, koors ens, die simptome het gisteraand gebreek en vanoggend het ek net ''n seerkeel, bietjie koors, loop neus en hoes. Ons vind toe vanoggend uit dat een van my kollegas Dinsdag niks geruik het nie maar dat sy onbedaarlik begin nies het en haar oe was rooi, amper soos hooikoors, dit was dieselfde tyd as wat ek die reuk (ruik soos vanilla) gekry het. Ek sal graag wil hoor wat u daarvan dink, dit het ons bietjie aan die dink. Groete Santie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Santie

Is dit moontlik dat julle 'n vlugtige gas ingeasem het? Sekere gasse kan beslis die oe en slymvliese irriteer. Probeer uitvind of ander mense ook geaffekteer was.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement