advertisement
Question
Posted by: Anne | 2012-10-11

Geswelde voete en enkels

Hi Dokter, ek is 59 gebruik net Bloeddruk pilletjie in die oggend 10mg Amlock, verder is my gesondheid goed. Ek is 1.75 lank en weeg 73kg. My probleem is my voete en enkels is baie geswel in die aande, dit het al in die wintermaande gebeur. Ek drink genoeg water. Is daar iets wat ek kan gebruik en wat kan die oorsaak wees.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anne

Jou geswolle enkels is heel moontlik weens water retensie. Ek stel wel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Hy/sy sal ook 'n hart- en nierfunksie toets doen om enige onderliggende komplikasies van jou hoe bloeddruk uit te skakel. Indien daar geen probleme is nie, kan hy/sy vir jou 'n waterpil voorskryf.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jan | 2013-01-24

ancels and feet swolen at the end of the day. No pain.

Reply to jan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement