advertisement
Question
Posted by: Dave | 2011/12/01

Geswelde Voete

Ek is 64 en die gp het na ''n paar toetse, ekg en dies meer, my gediagnoseer met hartversaking, na ''n ondersoek omdat my voete swel.

Na byna twee jaar se drink van waterpille ''Furosemide 40'' &  Plenish K asook Felodipine &  Bilocor (½  elk pd) het ek gesê  dat ek ''n kardiloog wil spreek. Die kardio se uitslag was dat my hart niks makeer nie, behalwe dat een van my hartkleppe nie reg werk nie. Mà à r voorgestel dat my hartpille verdubbel word!
Dit was ''n volledige ondersoek wat selfs ''n 24 uur Holter ingesluit het en dit was enkele weke gelede.

Nou werk waterpille glad nie meer nie (het al selfs twee keer per dag gedrink) en ek dink nie dat ek ''n oormaat van water het nie. As ek met my vinger op my voete druk, bly daar nie ''n duik vir ''n paar oomblikke nie.

Dit is pynigend want die vel rek om oor die swelling te pas, en die gp skryf laaang voorskrifte voor wat (miskien) slegs in die apteek se finansië le voordeel is.

Is daar ''n adres waarheen ek my kardio-verslag vir u kan stuur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dave

Indien die swelling nie respondeer tot medikasie nie, is dit moontlik dat die hartklep vervang moet word. Konsulteer jou kardioloog en vra of jy kwalifiseer vir 'n klep vervanging.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dave | 2011/12/01

Net na ek bostaande gepos het, het ek gesien dat ek ook die alternatief gehad het om dit na ''n kardioloog te stuur. Ek het dit egter reeds hierheen gestuur, en wag vir u reaksie, As u sou wou hê  dat ek dit na die kardio toe stuur, sal ek dit doen.

Reply to Dave

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement