advertisement
Question
Posted by: Riana | 2011/08/08

Geswelde voete

My seun is nou 8jaar oud, van donderdag af is sy voete geswel, ek het hom gevat vir xstrale maar die dr kan niks fout sien nie. Wat kan dit wees? Ek is raadop!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Riana

Ek stel sterk voor dat jy 'n pediater konsulteer om die oorsaak van die swelling te vind, aangesien daar vele oorsake is vir swelling van die voete, soos byvoorbeeld artritis, sellulitis, inflammasie en infeksie van die vel, nier-, lewer- en hartsiekte.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Riana | 2011/08/10

Hi,

Dankie vir u opinie, ek het hom by ''n ander dr gehad - het bloedtoese gedoen vir artritis en ''n volbloed telling. Die artritis het negatief terug gekom maar hy het ''n infeksie. Die dr wil hom na ''n spesialis verwys. Maar wat kan dit beteken?

Reply to Riana

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement