advertisement
Question
Posted by: Louise | 2010-09-05

Geswelde Voete

Hi Dr

My voete is die afgelope paar dae geswel. As ek met my duim daarop druk bly die vel ingeduik. Ek is 43 jaar oud gebruik geen medikasie behalwe Coxflam vir my heupe wat pyn. Wat kan die oorsaak wees van hierdie swelling?

Baie dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Jy beskryf puttende edeem wat 'n teken is dat jy water terughou. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en 'n voorskrif vir 'n ligte waterpil om sodoende die probleem op te los.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-03-03

my man het n ablasie ondergaan in januarie 2016 daarna was sy been eers blou nou rooi en hard geswel voel soos karton as jy daaraan vat met knoppe wat oral uitkom . Hy is n diabeet wat 4keer op n dag homself moet inspuit,Ons het nie meer raad en been lyk elke dag erger. Help asseblief

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016-02-16

My voete swel vreeslik was al by die dokter waterpille help nie. Wat anders kan dit wees. Help asb

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016-02-16

My voete swel vreeslik was al by die dokter waterpille help nie. Wat anders kan dit wees. Help asb

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-12-10

Good day. I am a 57 year old male. I have spinal muscular atrophy 3. I do not walk and sit in a wheelchair every day. The last 6 months my feet especially the right foot is very stolen and sore. I am taking 4 water tablets as well as a salt tablet every day. I pee 10 times a day but my feet are still stolen. It's like that when I get up in the morning. What can I do or use. Regards Hugo

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-11-17

My ma het in die begin van die jaar 2 beroetes gehad sy drink water pille maar haar regte voet is erg geswel enige raad asb

Reply to Anonymous
Posted by: corrie | 2015-01-27

Hi ek is 37 ek wil weet my voete swel ook geweldig baie is daar n boere raad wat mens kan volg om dit terug na normaal te kry, wil nie graag waterpille gebruik nie.

Reply to corrie
Posted by: Annetjie | 2014-10-23

My probleem is presies soos bogenoemde was by die see met vakansie en my voete het tot bo my enkels geswel sukkel om skoene aan te trek Dit pyn nie maar ongemaklik Nou weer terug in Gauteng geringe beterskap. Is ek allergies vir die see

Reply to Annetjie
Posted by: ESTELLE POTGIETER | 2013-08-30

My ma kuier by my. Haar voete en bene is vir afgelope 3dae vreeslik geswl en hard tot by haar kuite. Wat kan ek doen is dit iets wat erensig is. As jy my asb net kan advies gee. Byvoorbaarr dankie Estelle

Reply to ESTELLE POTGIETER
Posted by: ADRIAAN | 2010-10-27

MY VOETE SWEL GEWELDIG NET WANNEER EK BY DIE SEE IS BV MOSAMBIEK - HET GEWOOR DIT IS VAN TE MIN WATER MAAR HET LITERS WATER GEDRINK- VOETE SWEL VANAF DIE TONE TOT BOKANT DIE ENKELS DAT EK NIE EERS SKOENE KAN AANTREK NIE - DRINK BLOEDRUK PILLE CO DIAVAN.KAN U MY SE WAT DIE MOONTLIKE OORSAAK IS. AS EK TERUG BY DIE HIUS IS VAT DIT ONGEVEER 2/3 DAE OM TERUG NORMAAL TE KEER DANKIE VIR DIE RAAD

Reply to ADRIAAN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement