advertisement
Question
Posted by: natacha smit | 2009/09/28

geswelde voete

Ek is 39 jaar oud gesond en het lae bloeddruk. Vir die afgelope 3 maande sukkel ek om ontslae te raak van ' n verkoue. Ek het ook ' n ligte droë  hoes. Verlede Vrydag het ek my dokter besoek aangesien my verkoue in griep omgesit het en het sy antibiotika vir my voorgeskryf. Ek het baie beter geword. Vandat ek giep gehad het sukkel ek met pyn in my lae rug. Ek het ook verlede week ewe skierlik duislig begin word. Vanaf Saterdag het my voete begins swel en vanmiddag lyk hulle soos twee brode. My bene is ook geswel en die vel trek styf so erg dat dit voel of my bene te kort is vir my lyf! Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Natacha

Ek stel voor dat jy so gou as moontlik terug gaan na jou dokter, aangesien jy 'n outoimmune reaksie na die virale ontsteking kan he.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement