advertisement
Question
Posted by: nana | 2009-09-27

geswelde voete

beste dokter,

ek is 56jaar, vroulik, gebruik al vir 8jaar accuretic 12.5/20 asook norvasc 5mg. my bloeddruk het begin hoog raak, en my dokter het my bloeddrukmedikasie verander na cotareg 12.5/80mg en norvasc 10mg. dis nou so 6 weke sedert ek dit begin gebruik het. my bloeddruk is nou onder beheer, maar skielik die laaste drie weke swel my voete iets vreeslik veral die regtervoet en selfs die onderste gedeelte vaan been.. kan dit wees a,g,v, die verandering in medikasie of nie, my huisdokter is met verlof die paar dae. baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nana

Dit kan moontlik verband hou met die verandering in jou medikasie, maar ek stel voor dat jy 'n ander dokter konsulteer om vas te stel of daar hartversaking teenwoordig is, as gevolg van jou hoe bloeddruk.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement