advertisement
Question
Posted by: Charmaine Smith | 2012/11/29

Geswelde voet

El is ''n warfarin gebruiker.Ek het Sat.oggend wakker geraal met pyn bo op my voet, maar het egter besef dat ek nie my voet verswik het nie. Teen die aand was die voet geswel en weer seer. Vanaf Sondag het dit al hoe erger geswel en ervaar ek steekpyne.Die voet is blou/rooi en definitief geinfekteer.Ek was by n alg.praktisyn ''n week tevore agv n ander probleem met sproei, wat ek vermoed het deur die warfarin veroorsaak is.Daar is bloedtoetse gedoen wat bepaal het dat my immuunstelsel baie laag was, asook was my witbloedsel telling baie laag.Ek is weer na die internis verwys.Intussen het die alg praktisyn vir my 1000g penisillien voorgeskryf vir ''n sinus probleem.Gister was ek weer spesialis toe aangesien die alg praktisyn my na hom verwys het, aangesien sy vermoed het dat die warfarien die sondebok was. Sy bloedtoetse, ongeveer 2 weke later het weer getoon dat my uitslae verbeter het. My voet raak seerder en swel meer by die dag. Ek merk egter geruime tyd ''n rooi merk teen dieselfde been wat opgehewe is en vermoed ek nou dat ek moontlik deur ''n spinnekop gebyt was. Kan dit moontlik die probleem wees. My voet is egter vir my ''n groot bekommernis, ongelukkig het ek nie op die stadium toe ek by die dr was, besef dat ek moontlik deur die spiinekop gebyt was nie. Die voet bekommer my en is ek veral bekommerd oor langtermyn probleme daarmee. Het u dalk enige teorie hieromtrent. baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePodiatrist

Baie dankie vir jou e-mail, ek stel voor dat jy dadelik teruggaan na jou internis met jou voet en been. Ek dink jou probleem is sistemies van oorsaak en die internis is die regte persoon om te sien. Hoop dit verbeter spoedig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dalene Bronkhorst | 2012/12/15

My dogter het seker al meer as ''n jaar voet wat swel by enkel en dit lyk of dit opgaan tot by haar knieg, het toets gedoen vir bloedklonte maar daar was geen, dit wys die are funksioneer normaal, sy staan nie baie nie en gebruik geen chroniese medikasie nie, wat kan fout wees

Reply to Dalene Bronkhorst

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement