advertisement
Question
Posted by: Pam | 2009/10/05

geswelde tong

Wat is die oorsaak? My moeder is 67 jaar oud en het vroeg oggend wakker geword met ' n opgeswelde tong, so erg dat sy skaars kon praat. Later het dit weer normaal geword. Moet ons bekommerd wees en eerder ' n dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
dit kan 'n tipe allergie wees, maar dit is kommerwekkend want haar keel kan so toeswel dat sy nie asem kan kry nie. Laat weet jou dokter, want dit is dalk nodig dat sy noodmedikasie in haar huis aanhou vir 'n volgende keer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: dalene | 2013/12/09

my tong swel net aan die regterkant so dat ek nie kan praat, wat sal dit wees?

Reply to dalene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement