advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2011/10/21

geswelde nek kliere

Ek het nou al n geruime tyd kliere in my nek wat chronies geswel en teer voel. My skildklier toets van n jaar terug se lesing was 1.26. Het geen ander simptome behalwe die kliere nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Indien kliere in die nek so lank teenwoordig is, moet jy jou dokter vir 'n biopsie van die kliere konsulteer. 'n Biopsie is die versameling van weefsel van 'n klier om 'n histologiese diagnose te maak. Dit is nie seer nie en sal nodig wees om 'n oorsaak vir die geswelde kliere te vind.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: antony | 2015/02/05

my baba is 7maande net twee kliere in ha nek os ht nou uit gvind is da iets om oor te worry

Reply to antony

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement