advertisement
Question
Posted by: Annelise | 2012/03/12

geswelde klier onder die arm

Ek het ''n geswelde klier onder my arm wat baie pynlik is. Dit was eers klip hard maar is nou so sponsagtig maar nog steeds baie seer. Ek was by die dr en hy het pynpille en antibiotika gegee. Ek is nou op dag 4 maar dit voel nog niks beter nie???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annelise

Jy sal die dokter moet herkonsulteer vir 'n fyn naald aspirasie van die klier om vas te stel of dit 'n gelokaliseerde abses is. Indien dit 'n abses is, sal die dokter dit sjirugies moet dreineer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/25

pynlike kliere maak drie keer n dag nat met camfer olie dit wat pyn weg en krimp die klier

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/13

Hi ek ht n klier onder my arm wat soms steek pyne gee. Maar is asof hy net groter word

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/13

Hi ek ht n klier onder my arm wat soms steek pyne gee. Maar is asof hy net groter word

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/13

Hi ek ht n klier onder my arm wat soms steek pyne gee. Maar is asof hy net groter word

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Vernon | 2016/05/31

I have a friend with the same problems but he will be going to a government clinic for assistance. They more than likely have to drain the glands to be alleviated from the pain

Posted by: Chrisma | 2015/10/28

Ek het laasjaar n knop uit my bors verwyder was nie kanker nie maar daar is klein knoppies in my. Kliere hy sendit is verkalking maar ek het heeltyd seer onder my arms dit was eers link nou nou begin regs ook ek kry ook gereeld koors en voel moeg ons medies is uitgeput dus kon ek nie weer vir mammogram en toetse gaan nie ek het ook nie krag in my linkerarm nie as ek iets optel is dit seer selfs as ek n bottel probeer oop draai ek is baie moedeloos het u raad vir my asb

Reply to Chrisma
Posted by: Tillie | 2015/01/12

Ek her took n kliertjie under my arm so Groot solos n ertjie. By is gevoelig en ek vermoed did dalk net n bakteriese infeksie of let's. Dit is nou day 3 in by word nice kleiner of brother nice... How lank most ek wag voordat ek my dokter most gain siren?

Reply to Tillie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement