advertisement
Question
Posted by: Linky White | 2011/12/08

Geswelde enkels en voete

Ek loop nou al amper 3 weke met geswelde enkels en voete en dis pynlik om te loop. Is 50 jaar oud en drink nou ''n 2e kursus Ciploxx 500 - 2 soggens en 2 saans. Maar ek sien geen verbetering nie. Allerhande toetse is gedoen en my dokter sê  dis nier en blaas infeksie, met die klem op niere. Nou lees ek vanaand hier klomp simptome wat ook kan dui op hartversaking en wonder of dit nie dalk beter sou wees om ''n tweede opinie te kry nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Linky

Dit is beslis 'n goeie idee om 'n tweede opinie te kry, want 'n skielike aankoms van erge geswelde bene kan wel 'n teken van hartversaking wees. 'n Water pilletjie, soos Lasix 40mg in die oggend kan beslis verligting bring, maar 'n oorsaak moet gevind geword.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement