advertisement
Question
Posted by: Stephany janse van Rensburg | 2012/12/06

geswelde en dooie voete

Goeie dag,

Ek het n probleem my voete swel geweldig en is mors dood onder my voete voel yskoud maar eintlik is dit warm

Help dringend asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePodiatrist

Baie dankie vir jou vraag, dit is moeilik om die korrekte diagnose te maak sonder n volledige mediese geskiedenis en ook n ondersoek van jou voet. Die oorsaak kan lokaal of sistemies wees - ek stel voor dat jy jou huisdokter sien wat jou dan na die gepaste spesialis kan verwys of sien n voetkundige. Vir jou naaste voetkundige skakel 0861 100 249 of www.podiatrist.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement