advertisement
Question
Posted by: Thea Tesselaar | 2010/10/14

Gestemde broer

Ek het ''n gestremde broer, geestelik en liggamlik. Hy is op medikasie. Ek is geskei en het nie ''n inkomste nie en sy geld (grant) gaan net so vir sy blyplek. Ek is opsoek na ''n plek vir hom waar daar na hom gekyk sal word, maar hy moet kan inbly en wat ook voorsiening maak vir sy medikasie en mediese behandelinge. Hy was 30 jaar lank in Avril Elizabeth. Ek ek soek ''n plek soort gelyk aan Avril Elizabeth. Waar hy nou is, gee die mense nie regtig om vir hom nie, en hy is ook nie tussen sy tipe mense nie. En ek het agter gekom dat hy dit mis. Ek sal dit waardeer as u my kan help. Baie dankie, thea

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHandicap Expert

Thea Tesselaar

Ongelukkig het jy nie genoem na watter area jy verwys nie en ek stel daarom voor dat jy jou plaaslike maatskaplike werker kontak, aangesien hy/sy jou van die nodige inligting sal kan voorsien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement