advertisement
Question
Posted by: Ina Bezuidenhout | 2012/12/08

Gestel wat af is

Hi Dr,

2 weke gelede was ek in die hospitaal met " cellulitis"  en trombose. Die dr het later gese daar''s geen teken van trombose. My ander been begin weer met ''n brand pyn binne in.
Wat my ook baie pla is ''n ''n swelsel al vir ''n ruk onder my arms.
My gestel voel baie af. En ek voel sommer oral geswel Ek weet nie of ek my dit sommer verbeel nie
Is dit so dat as jy ''n af gestel het flop al jou bakwerk, eks al moedeloos
Eks 50, en ja moet seker daaraan dink dat ek nie meer vandag se kind is nie
Groete
Ina

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ina

Ek stel voor dat jy 'n internis vir 'n volledige ondersoek, hormoon profiel en 'n hele reeks ander bloedtoetse om diabetes, insulien weerstandigheid, skildklier probleme ens uit te skakel.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement