advertisement
Question
Posted by: Linda Vermeulen | 2010/08/13

gesondheid

Die afgelope twee weke ondervind ek die volgende: Opgeswelde maag het probleme ondervind met spastiese dikderm in die verlede seer rug wat partykeer blou is het ''n vibrasie in my een bors, linkerarm het ''n brandpyn en my vinger punte gaan dood. Party dae voel die of ek iets warms ingesluk het want dan kry ek so n brandgevoel, het ''n baie stress volle werk en persoonlike lewe kan dit die gevolg wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Linda Vermeulen

Ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse en 'n volledige ondersoek konsulteer. Dit is die enigste manier om vas te stel wat die moontlike oorsaak van jou simptome is. Jou simptome is mees waarskynlik gekoppel aan stres, maar ander patologie moet uitgeskakel word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement