advertisement
Question
Posted by: Erika | 2011/01/18

Gesonde snoepiekos

Help ASB! Ek mag nie kos met msg/rooi worsie(hotdogs)verkoop.Wat verkoop ek nie wat sleg is vir " bussy bodie''s"  en add kinders na pouse. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Erika
Daar is baie kosse en drankies wat nie MSG of kleurstowwe bevat nie, bv: vars en droë vrugte, droë wors, biltong, toebroodjies gemaak met lae-GI of heelgraan brood en kaas, of tunavis, of hoender, of gaar lensies, of eiers, vars groente happies (wortelstokkies, tamaties), jogurt en jogurtdrankies, roomys, melk en gegeurde melk, vars vrugtesappe - daar is baie moontlikhede. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n Soektog met 'Health Snacks' om addisionele wenke te vind.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/18

Beste Erika
Daar is baie kosse en drankies wat nie MSG of kleurstowwe bevat nie, bv: vars en droë vrugte, droë wors, biltong, toebroodjies gemaak met lae-GI of heelgraan brood en kaas, of tunavis, of hoender, of gaar lensies, of eiers, vars groente happies (wortelstokkies, tamaties), jogurt en jogurtdrankies, roomys, melk en gegeurde melk, vars vrugtesappe - daar is baie moontlikhede. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n Soektog met 'Health Snacks' om addisionele wenke te vind.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement