advertisement
Question
Posted by: Adriaan | 2010-09-06

Gesonde ontbyt

Dr Ingrid

Wat sal u aanbeveel vir ''n vinnige, gesonde en voedsame ontbyt?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adriaan
Daar is verskeie opsies: 1) "Smoothies" - versapte vrugte/groente met melk en/of jogurt en heuning plus 1 eetlepel hawermoutsemels; 2) Up'n Go ontbytmengsel van Bokomo met 'n jogurt en 'n lekker vrug, 3) Muesli of heelgraan Pronutro met melk/jogurt en vrugte; 4) All-Bran met melk/jogurt en vrugte. Al hierdie ontbyte het 'n lae glisemiese indeks, is ryk aan hoë-kwaliteit proteïene (suiwelprodukte) en bevat baie beskermende voedingstowwe soos vitamiene, minerale (veral kalsium van die suiwelprodukte), en vesel om gereeldheid te verseker. Indien jy wil verslank, gebruik lae-vet of vet-vrye melk/jogurt en lae-vet muesli.
Geniet jou vinnige ontbyte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-09-06

Beste Adriaan
Daar is verskeie opsies: 1) "Smoothies" - versapte vrugte/groente met melk en/of jogurt en heuning plus 1 eetlepel hawermoutsemels; 2) Up'n Go ontbytmengsel van Bokomo met 'n jogurt en 'n lekker vrug, 3) Muesli of heelgraan Pronutro met melk/jogurt en vrugte; 4) All-Bran met melk/jogurt en vrugte. Al hierdie ontbyte het 'n lae glisemiese indeks, is ryk aan hoë-kwaliteit proteïene (suiwelprodukte) en bevat baie beskermende voedingstowwe soos vitamiene, minerale (veral kalsium van die suiwelprodukte), en vesel om gereeldheid te verseker. Indien jy wil verslank, gebruik lae-vet of vet-vrye melk/jogurt en lae-vet muesli.
Geniet jou vinnige ontbyte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.