advertisement
Question
Posted by: Lizz | 2006-06-28

Q.

gesonde dieetplan

Hi
Ek wonder of u kan help met n gesonde dieetplan . Ek is 47 jaar oud nie baie aktief by die werk (doen admin en sit baie) wel aktief by die huis waar ek alles self doen. Ek moet egter massa.en sentimeters verloor. Ek soek n plan wat my begenoemde sal laat verloor maar dan ook moet ek nog genoeg energie he want ek ry fiets. Die meeste dieete laat n mens soms moeg en energieloos omdat n mens minder moet eet.Ek eet nie baie nie maar ek glo ek eet verkeerd. Kan u asseblief laat weet of u kan help.

Baie dankie
Lizz

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Lizz
Probeer 'n gebalanseerde, lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en kombineer dit met die gereelde inspannende oefening (soos fietsry). Hierdie dieet sal jou nie moeg of honger voel nie omdat dit toereikende hoeveelhede koolhidrate bevat.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement