advertisement
Question
Posted by: Charlotta | 2009-06-29

Gesonde Bene

Ek is 57 en het 1992 totale histerektomie gehad. Wat is die beste aanvullig/s om te neem op my ouderdom, hoeveelhede ens? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Charlotta
Daar is geen "beste" kalsiumaanvulling nie, maar die bekende handelsname is maar nog die beste absorbeerbaar. Hulle is egter soms duur en daar is baie goedkoper aanvullings beskikbaar. Sorg dat jy weet wat die elementele kalsiuminhoud van die produk is (dit is die ware, biobeskikbare kalsium).Byv- die produk kan 1200mg kalsiumkarbonaat bevat, maar slegs 40%darvan word absorbeer d.w.s die elementele kalsiuminhoud is 500mg.
Indien jy menopousale simptome ondervind, moet jy jou ginekoloog raadpleeg vir die moontlikheid van hormoonvervanging,maar jy was seker reeds hierop?
Sorg dat jy ten minste 1000mg kalsium per dag inneem (dieet en/of kalsiumsupplementasie), 3 maal per week stap of enige ander gewigdraende oefening doen, matig alkohol gebruik en nie rook nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Charlotta | 2009-07-06

Hoekom is my vraag nog nie beantwoord nie? Ek is 57 en wil weet wat is die regte hoeveelheid vitamines wat ek moet neem vir gesonde bene, watter tipe vitamines ens.

Reply to Charlotta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement