advertisement
Question
Posted by: Madelein | 2009/03/29

Gesigshare en menopause

Ek 43 jaar oud en het op 27 na 3 kinders ' n historektomie gehad(slegs baarmoeder).

Ek is oorgewig en ek ervaar so elke 3 maande gevoellige borste en verder het ek geen idee waar ek in enige siklus staan nie. Ek probeer om 2 jaarliks by ' n Gynie uit te kom en ook om minstens 2 jaarliks vir my mamogram te gaan.Ek gebruik geen medikasie nie.

Wat my wel baie pla is dat ek gesigshare begin ontwikkel het en dit is nie baba haartjies nie, maar baard. Hoekom is dit so, het dit enige verband met hormone en wat kan ek daaraan doen?

Moet ek op ' n staduim dalk HVT begin gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It may well be that this is related to hormones and menopause. You can have blood tests to check for this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement