advertisement
Question
Posted by: Rika | 2011/09/06

Gesigroom

Dr ek kry ''n uitslag en klein knoppies op my gesig as ek gesig room aansit, dit was nooit so gewees nie, ek het gedink ek is dalk alergies vir die spesifieke tipe room, maar ek het elke room op die mark gebruik en dit gee my ''n uitslag, wat kan ek aan my gesig sit wat nie ''n uitslag sal veroorsaak nie. Die toestand is nou al so 3 maande aan die gang. Dit raak ligter en kom dan weer terug. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rika

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n evalusie konsulteer. Hy/sy sal dan vir jou advies kan gee oor watter produkte geskik sal wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement