advertisement
Question
Posted by: TK | 2011/07/05

Gesighare

Hallo Dr

Ek het nog altyd redelik gesighare gehad. Toe ek op Dianne gegaan het, het dit korter en minder geword. Nou dat ek klaar kinders gehad het, het ek n Mirena laat insit, en nou is my gesighare redelik lank veral waar n man n baard sal he. Ek neem aan dis iets hormonaal, maar nou dat ek op Mirena is, wat anders kan ek gebruik om te help? Ek het blonde hare so my gesighare is ook redelik lig, maar mens sien dit nog steeds. Ek dink die laser mense het gese my gesighare is te lig om te laser, dis nou al n hele rukkie terug, ek weet nie of die tegnologie al verbeter het en dit nou moontlik is om dit af te laser nie?

Dankie

Tania

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tania

Laser behandeling sal die hare op jou gesig suksesvol kan verwyder.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement