advertisement
Question
Posted by: El | 2009/09/10

Gesig word rooi,amper soos uitslag en het brandsensasie

Vir geruime tyd al sal my gesig sommer net rooi word, wat lyk uitslag. Dit voel dan of my vel aandie brand is en is ook dikwels warm. Dit verdyn en kom voor sonder waarskuwing en patroon. Dit gebeur amper daagliks, maar dit is nie opgehewe of soos waterpokkies nie, dis net rooi en brand.

Ek is 49 jaar oud en vroulik. Ek gebruik geen chroniese medikasie nie

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo El
Dit kan dalk net 'n simpatiese oorreaksie wees - Sien http://www.hyperhidrosis-usa.com/facial_blushing.html
Rosacea kan ook rooiheid in die gesig gee - http://dermnetnz.org/acne/rosacea.html
of dit kan dalk 'n hot flush wees - hoe lyk jou esterogeen vlakke?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Wilna | 2013/06/05

Hallo Dr Bets Ek is 50 jaar oud en kry vir die afgelope twee dae so 'n brand sensasie in my bene onder die knieë! Ek het ook van tyd tot tyd lae rugpyn! Kan die brandgevoel verband hou met die rugpyn?

Reply to Wilna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement