advertisement
Question
Posted by: amanda | 2009/10/06

gesig hare

Dit degin my nou al mal maak het al gegaan vir papsmeer en sonar en het al my hormone getoets dit was normaal het ook al laser gedoen maar dit kom net meer en meer uit wat is die oorsaak dat ek hare dik swart hare inmy gesig kry dit lyk nie mooi nie ek is nou eers36,kan u my asb raad gee,ek wil nie eers uit gaan nie,en ek kry my maanstonder een keer n jaar,wat kan vout wees,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Amanda
Jy het defnitief oormatige androgeen, die feit dat jy net een maal per jaar maandstonde kry is ook 'n aanduiding dat iets nie reg werk met jou eierstokke nie. Probeer Diane 35 voorbehoedmiddel? Jy kan ook die hare laat verwyder met elektrolise.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: M | 2014/07/16

Hello Ek is 22jr en sukkel baie met my vroulike deele,ek het baie gevloeie met pms ek het elke maand baie gebloei toe besluit ek om op die inspyting te gaan die 15junie 2013 gegaan,my maag het gepyn ek het aan een gebloei,ek het toe die inspyting gelos feb 2014,ek het dit so gelos gedink alles sal reg kom maar nee bloei baie en het elke keer pyn op my maag.toe gaan ek na my Dr toe hy het my op Triodene ED S3 pille gesit ek drink dit nou van junie maand af baie seer gehad,gedink tweede maand gaan dit beter gaan maar nou kry ek glad nie pms nie en my maag pyn nou meer voel soos pms pynne maar niks kom uit.Ek kry so 3 spotting voor ek begin met my rooi pilletjies en daai bloed is baie min en ryk!Ek sweet baie,my borste pyn,ek kry hare in my gesig,my hare val ook baie uit almal se dit is hormone ek weet nie,my medies is al uit gepit!gedink om maar uit te hou tot vollgende jaar n Dr te sien wat met dit werk!kan ek wag met dit?is daar n goeie Dr in pretoria wat my kan help en nie net my medies uit pit ni!ek is moeg gesukkel asb help! Dankie baie hier is my email:magrietbreedt@gmail.com

Reply to M

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement