advertisement
Question
Posted by: ANON | 2011/05/30

GESIG

EK KAN NIE IN ENGELS VERDUIDELIK NIE, MAAR U KAN GERUS IN ENGELS TERUG SKRYF.

EK KRY IN MY GESIG ''N UITSLAG OM MY NEUS EN BY MY WENKBROUE EN OP MY WANGE. PARTYKEER LYK DIT SOOS OMLOPE OP MY WANGE.

EK HET AL GOED GEKRY VAN DIE APTEEK, MYLOCORT OF SO IETS. DIT IS BLYKBAAR DIE STERKSTE KORTISOON SALF OOR DIE TOONBANK. HET OOK AL BEPATHON GEHAD EN HET OOK AL DOVE SE SEEP PROBEER. KAN DIT ''N ALLERGIESE REAKSIE WEES OF EKSEMA OF STRES?

PARTY DAE LYK DIT NIE SO ERG ROOI NIE MAAR ANDER DAE IS DIT DROOG EN JIK. ENIGE VOORSTELLE. EK HET NIE MEDIES NIE EN KAN NIE RERIG VIR ''N VEL SPESIALIS BETAAL NIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Se, gou vir my - Het die kortisoon gehelp? En vind jy dat die droogheid erger is tydens die wintermaande as in die somer?

Jy kan intussen 'n vogroom wat urea bevat, aanskaf - Iets soos Nutraderm Plus.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anon | 2011/05/31

Die kortisoon het die eerste keer gehelp en na so 2 weke toe kom dit weer terug en van daar af help dit nie.

Dit is op die oomblik baie droog. Dit dop af en is rooi, maar ek kry dit nou meer as in die verlede en het nooit opgelet as dit erger is in die somer of winter nie.

Baie dankie vir die hulp sover, waardeur dit. Elke apteek se vir my ''n ander ding en wil vir my goed voorskryf maar op die oomblik sit ek niks aan nie.

Reply to Anon
Posted by: pharmacist | 2011/05/31

Se, gou vir my - Het die kortisoon gehelp? En vind jy dat die droogheid erger is tydens die wintermaande as in die somer?

Jy kan intussen 'n vogroom wat urea bevat, aanskaf - Iets soos Nutraderm Plus.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement