advertisement
Question
Posted by: Leila | 2009/10/20

GESIG

Hi

Ek soek raad, ek gaan onder geweldige emosionele stres, en die kere wat ek baie emosioneel af is, raak my wange lam, dit het n lam gevoel, soms gaan dit oor op my voorkop ? Beteken dit iets

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leila
Dit kan gebeur dat mens rondom jou mond of in jou gesig 'n dooie gevoel kry as jy baie angstig is. Dit is egter nie gevaarlik nie. Miskien moet jy tog iets kry om jou met jou spanning te help - vermy angsiolitiese middels soos valium (verslawend)maar iets soos Aterax of Aropax kan jou help. Jy gaan 'n voorskrif nodig hê.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/20

Hallo Leila
Dit kan gebeur dat mens rondom jou mond of in jou gesig 'n dooie gevoel kry as jy baie angstig is. Dit is egter nie gevaarlik nie. Miskien moet jy tog iets kry om jou met jou spanning te help - vermy angsiolitiese middels soos valium (verslawend)maar iets soos Aterax of Aropax kan jou help. Jy gaan 'n voorskrif nodig hê.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement