advertisement
Question
Posted by: ANDRE | 2009/07/05

GESIG

HI, WAT KAN MOONTLIK FOUT WEES AS EK AAN DIE EENKANT VAN MY GESIG N GEVOEL VAN PINS AND NEEDLES KRY? DIT VOEL SOOS AS JOU BEEN GESLAAP HET EN DIE LEWE KOM TERUG. DIT HET NOG NET TWEE KEUR GEBEUR. IS DIT IETS OM OOR TE WORRY EN MOET EK N DR GAAN SIEN? EK IS 35.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre

'n Naalde en spelde gevoel van die gesig (parastesia) beteken dat daar drukking op die verloop van die vyfde kraniaal senuwee is. Hierdie senuwee voorsien die gesig van sensasie. Ek stel voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek konsulteer om vas te stel of daar enige patologiese rede vir jou simptome is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement