advertisement
Question
Posted by: Dana van Niekerk | 2012/08/01

Gereelde naarheid

Ek het so ruk terug geskryf oor my 8 jarige dogtertjie wat op Ritalin LA en Risperdal is. Sy het gereeld van naarheid en maagpyn gekla en is gereeld deur die skool huis toe gestuur. Sy gebruik nie meer die Ritalin, maar die naarheid en maagpyn bly. Vanoggend weer was sy baie bleek en naar. Sy is oor die algemeen blekerig, maar lewenslustig. Ek het gewonder of daar nie dalk ''n onderliggende probleem is nie, maar volgens die skool is sy baie gelukkig en blyk daar nie probleme te wees nie. Tuis is daar ook geen probleme.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dana

Ek stel voor dat jy 'n pediater konsulteer om iets soos 'n maagseer uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement