Posted by: May | 2009-01-08

Generiese medikasie

Beste dr

Ons mediese fonds (CAMAF) wil nie oorspronklike medikasie op chronies vir ons goedkeur nie - ons moet die generiese middels gebruik. My man is al jare op Prava en Zestril. Hy het gesukkel om destyds iets te kry wat met hom akkodeer - hierdie 2 middels werk goed. Die fonds wil egter nou vir ons die generiese middels gee. Wat dink dr van generiese middels? Wat is die generies vir Prava en Zestril? Word dit deur dieselfde maatskappy vervaardig wat Prava en Zestril vervaardig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo May
Sommige generiese medisyne werk goed, ander nie. Daar is verskeie generiese ekwivalente van Prava en Zestril en dit word nie deur dieselfde maatskappy vervaardig nie. Hoor by jou apteek en mediese fonds of jy nie kan inbetaal op die verskil nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.