advertisement
Question
Posted by: Lee | 2012-03-22

Gekriewel in keel

Goeiedag Dokter,

Vir die afgelope 2 weke het ek ''n verskriklike gekriewel in my keel, veral snags - asook post nasale drip (dit voel kompleet soos bolle slym in my keel net in die nag). Dit laat my slegs in die nag hoes. Ek het al die volgende probeer: celestamine, polaramine, allergex, nasonex, klacid antibiotika... maar steeds hou dit elke nag aan. Ek is raadop, want ek kan nie slaap nie en ek hou my huismense natuurlik ook uit die slaap uit... Ek was by die dokter, my longe is skoon.

Wat staan my te doen?

Baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lee

Jy sal 'n Oor-, Neus- en keelspesialis vir 'n ondersoek en behandeling moet konsulteer. Dit is moontlik dat daar 'n poliep in jou neus is wat sjirurgies gekorrigeer kan word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement