advertisement
Question
Posted by: Riri | 2011-04-18

gejek tussen bene

ek het ''n gejeuk tussen my bene. Dit is asof my vel droog is en ek krap my dood. Solank ek babapoeier gooi gaan dit heel goed, maar sodra ek nie die poeier ding doen nie voel dit of ek gaan mal word. Ek het onlangs nuwe seeppoeier begin gebuik, kan dit ''n invloed he? Wat kan ek anders gebruik om die gejeukery weg te vat? Ek wil nie graag dokter toe gaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Riri
Jy het dalk 'n swam infeksie op die vel daar (kyk bietjie of dit rooierig is met 'n duidelike randtjie) Indien wel, gaan jy dalk 'n roompie soos Lamisil moet gebruik wat 'n voorskrif nodig het en wat jou dokter dalk moet voorskryf
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-18

Hallo Riri
Jy het dalk 'n swam infeksie op die vel daar (kyk bietjie of dit rooierig is met 'n duidelike randtjie) Indien wel, gaan jy dalk 'n roompie soos Lamisil moet gebruik wat 'n voorskrif nodig het en wat jou dokter dalk moet voorskryf
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement