advertisement
Question
Posted by: memory | 2008/10/24

geheue verlies

Ek is 51jaar oud en ek kom agter dat my kort termyn geheue my partykeer in die steek laat.Kan dit menepause wees en kan ek dalk iets doen om dit te verbeter.Dankie vir u raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy kan Omega 3 & 6 en Vitamin B Kompleks as aanvulling gebruik om jou kort termyn geheue te verskerp. Ek stel ook voor dat jy 'n hormoon profiel laat doen om vas te stel of jy menopausaal is of nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/26

hi ek is tans 33 jaar oud en ek vergeet ook soms goed hkm gebeur dit wat kan dalk vout wees ek kry ook baie meer warm as sommige mense wat kan ek doen om dit als te verbeter

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement