advertisement
Question
Posted by: Kim | 2011/02/01

Geen sex

Ek is nou al amper ''n jaar getroud en ek en my man het 1 keer ''n maand of 1 in twee maande gemeenskap. Wat kan die probleem wees? Hy sê  sy seksdrang is nie so hoog nie, is daar iets wat ek kan doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste Kim,

Dit is wel waar dat verskillende mense 'n verpsreiding van seksdrang het.

Wat wel belangrik is is dat in 'n verhouding 'n couple 'n frekwensi van omgang behaal in hul verhouding wat vir die couple gelukkig maak en daar bestaan nie 'n norm om dit teen te meet nie. Die norm is wat die couple gelukkig maak.

In mans wat wel voel hul seksdrang te laag is, is daar 'n paar moontlikhede. Dit kan enige iets wees van vroee kinder jare opvoeding oor seks, vroee kinder jare negatiewe seksuele verwante ervarings, tot negatiewe ervarings in vorige verhoudings to medies faktore soos lae testosteroon, en ander medies siektes soos hoe bloed druk, diabetes, hart kwale, ongesonde lewenstyl wat ook 'n rol kan speel.

So wat kan jy vir hom doen. Beveel hom aan om 'n Dr te sien vir nodige mediese ondersoeke en moontlik ook 'n sessie met 'n seksterapuet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: STALLION | 2011/02/04

Is hierdie nie weer ''n geval van ''n vrou wat wag dat die man die seks moet inisieer nie. Ek dra ''n slaapbroek met die spleet voor waar my vrou se hand maklik in kan gaan. Soms is ek nie juis lus nie, maar as my vrou haar hand in my broek ingesit het en ''n bietjie aan my goeters gevroetel het word ek lekker katools en is gladnie meer moeg of vaak nie. En dan begin ek aan haar vat tot sy haar eeste klimaks gehad het. As ek dan op haar klim moet haar gou-gou oopmond bly soen sodat die bure nie kan hoor hoe sy skree nie.

En ek was nog nooit vies vir haar dat sy my opgewerk het nie ! ! !

Reply to STALLION
Posted by: sexologist | 2011/02/02

Beste Kim,

Dit is wel waar dat verskillende mense 'n verpsreiding van seksdrang het.

Wat wel belangrik is is dat in 'n verhouding 'n couple 'n frekwensi van omgang behaal in hul verhouding wat vir die couple gelukkig maak en daar bestaan nie 'n norm om dit teen te meet nie. Die norm is wat die couple gelukkig maak.

In mans wat wel voel hul seksdrang te laag is, is daar 'n paar moontlikhede. Dit kan enige iets wees van vroee kinder jare opvoeding oor seks, vroee kinder jare negatiewe seksuele verwante ervarings, tot negatiewe ervarings in vorige verhoudings to medies faktore soos lae testosteroon, en ander medies siektes soos hoe bloed druk, diabetes, hart kwale, ongesonde lewenstyl wat ook 'n rol kan speel.

So wat kan jy vir hom doen. Beveel hom aan om 'n Dr te sien vir nodige mediese ondersoeke en moontlik ook 'n sessie met 'n seksterapuet.

Reply to sexologist
Posted by: Charles | 2011/02/01

Pleasure Kim

Reply to Charles
Posted by: kim | 2011/02/01

Thanks Charles

Reply to kim
Posted by: Charles | 2011/02/01

Kim should you JUST WANT TO CHAT you can mail - charles.jansen45 at gmail dot com

Reply to Charles
Posted by: Mielie | 2011/02/01

I''m turning 43 this month and between my wife and the " little number on the side"  we have sex between 8 and 10 times per week. There is something wrong here, either he''s having it someplace else or the bugger is getting it up the exhaust....!

Reply to Mielie
Posted by: Charles | 2011/02/01

I am no opportunist.

Reply to Charles
Posted by: XXX | 2011/02/01

40 is not too old for more regular sex....

Reply to XXX
Posted by: Subzero | 2011/02/01

Either he doesnt know how to use his tool or hes gay... Charles you oppertunist  )

Reply to Subzero
Posted by: spicy | 2011/02/01

girl you man is GAY. get rid of him quickly

Reply to spicy
Posted by: Charles | 2011/02/01

Kim can we perhaps JUST CHAT ONLY?

Reply to Charles
Posted by: kim | 2011/02/01

40 maybe he is to old

Reply to kim
Posted by: Charles | 2011/02/01

I cant understand some men - cannot beleive he is not interested. Then there are us men, who dont get any form our wives. How old are you and your husband?

Reply to Charles
Posted by: carl | 2011/02/01

men love sex, no doubt about that. was he always like this, if not he is getting it somewhere. not interested in you or sex?

Reply to carl
Posted by: kim | 2011/02/01

No not really, he said he is just not interested!

Reply to kim
Posted by: Charles | 2011/02/01

Did you speak to him about it? Have you tried to seek professional help. My wife is also not interested in sex. Does he lead a stressfull life?

Reply to Charles

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement