advertisement
Question
Posted by: Joe | 2011/06/24

Geen seksdrang

Hi, ek is 30 jr oud met twee dogtertjies. Ek het geen seksdrang nie. Ek weet nie hoekom nie, eks baie lief vir my man,niks probleme nie,nie stres nie niks. Ons baklei altyd net oor dit. Ek weet nie wat aan gan met my nie. Dis nou al baie lank wat ek so voel, dit voel altyd soos baie moeite.Is daar enige iets wat mens kan gebruik om weer n lus te kry. Raadop al.My man is nie baie tevrede met dit nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Jammer om te hoor. Ek is bly jy het nie stres of probleme nie, want dit is seker die grootste oorsaak van lae seksdrang (en onthou, partykeer is mens so gewoond aan die daaglikse stres dat jy nie eers meer weet jy stres nie!. Wanneer laas het jy 'n algemene ondersoek gehad ? Hoop jy is gesond? Partykeer moet mens weer aan opwinding werk - vir jouself vertel dat jy 'sexy' is en met jou man kan toor... Die probleem is dat mens op 30 aan jou loopbaan werk, die huwelik, kinders, familie en kort voor lank oorleef jy elke dag, maar leef nie! Wanneer laas het jy en Manlief gaan fliek? Ge-'vry'? Laf gewees? ' n Naweek alleen deur gebring (en moet nie skrik as dit gebeur en julle weet nie wat om te gesels nie!)Dit is dikwels hierdie klein goedjies wat verbygaan en dan verstaan jy nie hoekom mens nie lus is om ander pret te hê nie. As als hierdie in plek is, stel ek voor jy bel ons hulplyn (0860 100 262) en kry verwysing na 'n persoon wat kan help. SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Rob | 2011/06/28

My vrou is ook seksueel dood. geen seks al vir 18maande nie. Wanneer die man dan rondkyk en rondslaap is hy die pes van alle peste!! Ek verstaan daar is tye wanneer iemand nie lus is vir seks nie, maar nie permanent nie!!

WEES JOU MAN GENADIG!!!

Reply to Rob
Posted by: boomsie | 2011/06/24

sou jou graag goeie raad gee, maar mense remove mos my posts, jy weet, die jealous experts, wat nie kan handle dat daar nog mense is wat advise kan gee nie...

(Health24 Admin: As this is an Expert site, in order to keep International Healthsite Accreditation, advice has to be given by a medical professional. If you are a registered health professional please forward us your details.)

Reply to boomsie
Posted by: sexologist | 2011/06/24

Jammer om te hoor. Ek is bly jy het nie stres of probleme nie, want dit is seker die grootste oorsaak van lae seksdrang (en onthou, partykeer is mens so gewoond aan die daaglikse stres dat jy nie eers meer weet jy stres nie!. Wanneer laas het jy 'n algemene ondersoek gehad ? Hoop jy is gesond? Partykeer moet mens weer aan opwinding werk - vir jouself vertel dat jy 'sexy' is en met jou man kan toor... Die probleem is dat mens op 30 aan jou loopbaan werk, die huwelik, kinders, familie en kort voor lank oorleef jy elke dag, maar leef nie! Wanneer laas het jy en Manlief gaan fliek? Ge-'vry'? Laf gewees? ' n Naweek alleen deur gebring (en moet nie skrik as dit gebeur en julle weet nie wat om te gesels nie!)Dit is dikwels hierdie klein goedjies wat verbygaan en dan verstaan jy nie hoekom mens nie lus is om ander pret te hê nie. As als hierdie in plek is, stel ek voor jy bel ons hulplyn (0860 100 262) en kry verwysing na 'n persoon wat kan help. SASHA

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement