advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2010/06/29

Geen periods vir 1 jaar

Hello Dokter,

Ek het die Depo Provera laas jaar Junie gelos vanaf ek dit vir 5 jaar sonder skip gebruik het. Dis al amper einde Junie en ek het nog nie my periods gekry nie - al hoewel het ek vir 1 dag iets bruins gesien afkom, maar nie weer nie. Ek wil weet of dit normaal is dat dit so lank vat? En dan het ek laas week opgelet my maag is groter en dat ek bewegings voel dis amper soos wanneer n baba beweeg, wat kan dit wees - is ek dalk swanger? Maar ek het geen tekens wat lei na swangerskap toe nie (geen naarheid, geen ongewone eetlus nie ens.)
Ek is regtig baie bekommerd en wil weet wat aangaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Iy is normal for periods to take up to a year to return after stopping Depo. However, it is possible that you have fallen pregnant in the interim. Do a pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: verstaani | 2015/05/27

Hi dokte x al paar jaar op depo n xt dit verlede jaar november gelosd.xt desember bruinerige donker bloedspatsels op my onderklere gesien n dit some na 2dae wee verdwyn.in februarie ht ek my regte 4dae periode gehad n dit op vandag is my periode weg.x bje moeg,vaak n lomerig n partykere voel dit vimy ek raak bietjie duiselig.van gister af ervaar ek bewegings in my maag n ek bly honger.kan ek dalk swanger is of is dit d ytwerking vani depo wat dit veroorsaak.dit sal regtig I wonderwerk wees as ek swanger is.x nou 39jaar oud n dit sal regtig I wonderwerk na 20jr wees om weer swanger te raak moeni ees prt vn aanpassing ni wnt dit gan some I grt aanpassing vimy n my man wees na 20jr se getroude lewe.enige raad wat ek makee voo ek dokte toe gan

Reply to verstaani
Posted by: judie | 2010/07/22

hallo dokter. ek is 14 weke swanger. wil net uitvind of dit normaal is om maagpyn te kry. ek is 33 jaar oud en is bekommerd want dit voel soos kort steekpyne. dit is ongereeld en ek voel nie my baba beweeg nie. hart klop per minuut van my baba is 174.

Reply to judie
Posted by: Bekommerd | 2010/07/01

Hello Dokter,

Ek het nog niks gehoor van U af nie - sal n antwoord so gou as moontlik waardeer.

Reply to Bekommerd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement