advertisement
Question
Posted by: Elzanie | 2012/02/28

Geen menstruasie &  seer borste, 2 swangerskap toetse negatief

Hi GynaeDoc,

Ek menstureer gewoonlik die einde van elke maand, stiptelik. Desember maand was dit swaar en lank, maar in Januarie was dit net 3 dae, die laaste dag bruin. My borste was baie seer na my mentruasie vir ongeveer 2-3 weke. Ek is veronderstel om nou weer te begin, maar niks sover.

Ek het menstruasie pyne, maar ek begin nie? My borste is nog bietjie seer, maar nie soos 2 weke terug nie en ek het al reeds 2 swangerskap toetse gedoen, waar altwee negatief was. Ek het February 34 jaar oud geword, ek is 15 kilos oor gewig, maar probeer hard om dit te verloor, maar doen niks buiten sporig nie?

Ek oefen, drink water en gebruik Phedra Cut van USN. Ek stress my dood, ons kan nie nou nog ''n swangerskap bekostig nie, het reeds 2 kids, maar die toetse is dan negatief, so wat is dit dan. Seer borste en geen menstruasie? Ek worry baie! Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Stress changes in weight or exercise and cysts can all cause missed periods. If your period has not yet started , see your doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: belinda | 2016/04/22

Ek het 2 kinders albei is ek mee gesny na die 1 operasie ht my maanstonde gkom na die 2 operasie het ek dit net 2 maande gkry darna is dit weg my baba kind is nou 3jaar oud ek het nog nooit weer my maandstonde gsien nie wat kan dit wees

Reply to belinda
Posted by: renshia | 2016/01/27

Ek het vroeg in November dokter toe gegan hy ht gese dar is n bloed kol by my maag,hy ht bloed,en swanger en aids toetse gedoen als wys negatief,hy ht medekasie gegee ek ht dt gedrinktot einde November darna ht ek my mentreer net vir drie dae in November,desember maand niks period tot nu noegmy borste is seer en voel dt raak groot.wat kan dt wees?

Reply to renshia
Posted by: Desire | 2016/01/14

Het bietjie read nodig ek in desember n swangerskap toets gedoen een Streep was duidelik en die Ander Streep was ook daar maar lifted streep....ek my maanstonde gekry en dit was net n bruin afskeiding...en toe doen ek nou weer n toets en dit wys negatief....maar ek kry steek pyne in my borste...wat kan dit wees?

Reply to Desire
Posted by: Anonymous | 2015/11/11

Ek was op die pil maar het dit in April gelos ek het 3maande laas menstrueer en het al twee toetse geneem maar albei is negatief. Ek het sommige simptome vn swangerskap,wat kan dit wees??

Reply to Anonymous
Posted by: kayla | 2015/07/08

Ek is 25 jaar oud x ht die einde van laasmaand siek gewrd en x mt nou die maand siek wrd maar my blaas pyn en my borste is bje seer dt brand eintlik mamy periods wl oek nie km ni kan x dalk swanger is

Reply to kayla
Posted by: Anonymous | 2015/06/24

Hi ek het 2 kinders en 2 miskrame gehad nou is ek weer 5dae laat met my menstruasie geen bloeding soos die vorige miskrame nie maar ook nog nie veel swangerskap simptome nie, ek is gediagnoseer met antiphospholilid syndrome wat bloedklonte veroorsaak en miskrame ek drink elke dag my 100mg disprin tot ek kan kliniek toe gaan vir bloed toetse is dit moontlik dat ek swanger kan wees.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/06/24

Ek het 2mnde laas gebloei, huis toetse wys positief maar bloed toetse negatief wat moet ek doen ?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/06/24

Ek het 2mnde laas gebloei, huis toetse wys positief maar bloed toetse negatief wat moet ek doen ?

Reply to Anonymous
Posted by: Dina | 2014/12/17

Is tans op Jazz voorbehoedmiddel, het nou vir 2 mnde geen menstruasie gehad en ek het wel al 2 swangerskap toetse gedoen en beide was negatief, ek is onder geweldige spanning want ek het 3mnde terug in n eie besigheid begin, ek gym 5 dae in n week en het wel ook Female stack gebruik, kan dit die spanning en Female Stack wees wat maak dat ek my tye die laaste 2 mnde gemis het? en wat is die volgende stappe wat ek moet neem

Reply to Dina
Posted by: Nessa | 2014/12/07

Ek en my boyfriend het seks gehad sonder kondoom en hyt in my gekom en hy het binne gelos vir n paar minute,Ekt het in november 1dag n bietjie gebloei en die volgende dag niks.nou het ek seer borste en ek pee anmekaar en het pyne wat voel so blaaspyne maar my periods kom nie,het nog nie siek geraak nie,is ek dalk swanger?

Reply to Nessa
Posted by: Annelize | 2014/11/02

Hey ek kry ni my menstrasie ni maar as ek dit kry is dit n wonder werd ek gebruik geen pille of inspytens ni maar ek het my menstrasie so 2mande gehad en ek het saam my man geslap dis nou na 2weke toe ek nou kla gemenstrasie gehad het maar nou het ek n n klein baltji op mi barmoeder j voel hom en ek het gestrand 2november 2014 5swanger toetse gevat en al 5was negatief en vanogend weer 2 een was negatief en die ander een was n blenk het iemand dalk ve my n antword op dit

Reply to Annelize
Posted by: leoni | 2014/04/01

ey hoop julle kan my help het drie maande gelede my menstruasie gekry het swangerskap toets gedoen ma wys negatief

Reply to leoni
Posted by: Lechelle | 2012/04/25

Ek is 6dae laat met my menstruasie, die tekens vir my menstruasie was daar en het weg gegaan, ek het niks gekry nie, ek het simptome van swangerskap, maar na 3 huis toetse en 1 bloedtoets wys als negatief. Nog steeds geen teken van my menstruasie nie, en die tekens van swangerskap is nogsteeds daar nl, moeg, gaan baie toilet toe, seer borste, maag opgeswel, hoofpyn. Wat is die stappe vorentoe en wat is die kanse dat ek wel swanger is, ons wil baie graag swanger wees.

Reply to Lechelle
Posted by: Rhoda | 2012/04/16

My dogter het reeds 2 kinders. Sy het seer borste wat vloeistof lek, soos melk en sy het nog nie menstrueer nie. Sy het reeds 2 bloedtoetse geneem en dit is negetief. Wat kan fout wees?

Reply to Rhoda
Posted by: Elzanie | 2012/02/29

Ok, nevermind... ek het vanoggend begin menstrueer, maar dis nog steeds ''n puzzle hoekom my borste so seer was, dit voel nou baie beter!, seker al die stress?

Reply to Elzanie
Posted by: Elzanie | 2012/02/28

Skuus wou nog noem en kon nie die vorige vraag edit nie  ek is op die pil (Minesse). Voor my dogter se geboorte in 2005, 7 jaar. Toe weer voor my seun se geboorte in 2009, 4 jaar, is nou weer op dit vir die afverlope 2 jaar en 6 maande na my seuntjie se geboorte. Met altwee my kinders het die home pregnancy toetse dadelik positief gewys toe my borste seer was, nou voor en wanneer ek veronderstel is om te begin menstrueer wys die swangerskap toetse negatief, dis weird! Wat ek weet nie wat gaan aan nie?

Reply to Elzanie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement