advertisement
Question
Posted by: Santie | 2011/01/14

Geen libido

Ek is ''n 56jare vrou. Ek het absoluut geen behoefte aan seks nie. Soms wel aan die intimiteit daarvan, maar vir die voorspel en dan uiteindelik die orgasme - dis ''n skaduwee van wat dit was toe ek jonk was! Ons kon dit net sowel gelos het. So flou enetjie. Is daar hulp?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Daar is definitief hulp. Ek sou voorstel dat julle die hulp van ‘n professionale sielkundige inroep wat spesifiek werk met seksuele vraagstukke en uitdagings. U is welkom om ons hulplyn te kontak - 0860100262 waar u in kontak gebring kon word met ‘n professionele persoon so na as moontlik aan u.
Verder is u welkom om ons webblad te besoek – www,sexualhelath.co.za vir enige verdure inligting wat van hulp sou kon wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sexologist | 2011/01/17

Daar is definitief hulp. Ek sou voorstel dat julle die hulp van ‘n professionale sielkundige inroep wat spesifiek werk met seksuele vraagstukke en uitdagings. U is welkom om ons hulplyn te kontak - 0860100262 waar u in kontak gebring kon word met ‘n professionele persoon so na as moontlik aan u.
Verder is u welkom om ons webblad te besoek – www,sexualhelath.co.za vir enige verdure inligting wat van hulp sou kon wees.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement