advertisement
Question
Posted by: bella | 2008/09/17

geen intimiteit geen seks

Ons is nou 18 maande getroud. Alles was heel normaal aan die begin. Maar kort na die troue en hy al hoe meer afsydig beging word. Ons het slegs 3 keer seks gehad vanaf on troude. Hy is 60 en ek is 55. Wat my die meeste pla is dat hy geen vorm van intimiteit goed keur nie. Hy hou nie van aanraking en liefkosings nie. Hy sal nooit aan my raak in die bed nie. Hy het nie weer aan my kaal lyf gevat nie. Ek moet ook nie die probleem aanroer nie want dat se hy ek is onnodig sensitief en dat daar baie ander positiewe dinge in ons huwelik is. Ek smag na sy nabyhied en weet nie hoe om hom dit bewus te maak dat dit baie belangrik vir my is nie. Hy vind nabyheid heel oorbodig. Ons gaan slaap nooit saam nie hy kyk elke aan TV en ek gaan slaap voor hom. Wanneer ek toenadering soek dan se hy " wat is dit nouweer met jou" . Ons het slegs 3 keer seks gehad na die troue. Ek sal hom graag wil help indien daar n probleem fisies of psigies is maar hy wil nie met my gesels nie. Ek sal jou raad baie waardeer en indien jy voel dat hy n dokter moet spreek sal ek hom moet oortuig om dit te doen. baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Some people remain highly sexually active until very late in life, some give up much younger. Some are physically affectionate, some are not. The nesy solution for you would be to see a mariage counsellor together to better understand each other and devise a compromise.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement