advertisement
Question
Posted by: N | 2008/11/25

Geelsig/Hipetites

More Dok,

Dok, my man het so 5 jr gelede geelsig/hipetites gekry. Hy was vir dae lank baie siek todat ons een dag met hom hospitaal toe is. Die dr het gese hy het hipetites, maar gelukkig die minder ernstige soort en die nie aansteeklike soort nie. Dok, wat ek wil weet is, hoe pas geelsig en hipetites inmekaar en hoe en van wat kry ' n mens dit? Die dr het gese dat min mense weet eers dat hul dit het, want mense dink soms dis net griep wat hulle kry?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo N
Hepatitis is 'n infeksie van die lewer - mens kan dit van verskillende virusse kry - mees algemeen hepatitis A (die minder ernstige soort - aangesteek deur kos/vuil hande) dan ook hepatitis B (ernstig want dit kan lewerkanker gee op die lang duur - bloed en seks oorgedra) en dan kry mens nog tipe C en NonA-B. Mens kan ook bv hepatitis kry van die koorsblaarvirus (raar en kan baie ernstig wees). As mens hepatitis kry, kan jou siek lewer nie die bilirubien in die liggaam hanteer nie en word jy geel (vel en die wit van jou oë) en noem ons dit in die volksmond geelsug. Mense kan egter ook geel word van lewerversaking, alkohol sirrose, en verstopte galbuisies (deur gal stene) Hepatitis A begin met griepsimptome, sommige mense kry dit lig en word nie eers geel nie, maar ander mense is baie naar en duidelik geel met 'n seer lewer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: sanet | 2015/07/16

Hoe weet ek of ek geelsig het

Reply to sanet
Posted by: benita | 2014/12/21

My skoonpa le nou al twee weke met geelsig by die huis. Die doktor het hom uihuis toe gestuur want hul kan niks vir hom doen nie hy is 85jr oud dit is nou al dit is nou al (die) 6de dag wat hy nie eet of drink nie hoe lank kan n mens se liggaam dit wat voor als ingee

Reply to benita
Posted by: Anonymous | 2014/12/02

het 5 maande terug baba gehad kon ek geelsig so iogedoen het hoe lank wat dit voor jy simptome toon en hoe lank neem dit om weg te gaan

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement