advertisement
Question
Posted by: jess | 2010/01/12

geel oë 

Hi Dr Bets, Ek het verlede jaar n galblaas operasie gehad die dokter het ook ' n stuk van my derm verwyder. Ek kry nou party keer diaree ek het ook pyn oor my lewer , my ontlasting is wit en lyk nie goed nie, terwyl my oë  geel is . Dink jy ek moet terug gaan dokter toe of nie Ek is bang ek het ' n probleem met my lewer ek drink of rook glad nie Groete Jess

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jess,
Daar is defnitief iets fout - jy mag 'n probleem hê met die uitskeiding van bilirubien na jou dunderm, gewoonlik agv 'n verstopping van 'n galbuis. Vra jou GP om jou asb na 'n spesialis te verwys.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/13

Hallo Jess,
Daar is defnitief iets fout - jy mag 'n probleem hê met die uitskeiding van bilirubien na jou dunderm, gewoonlik agv 'n verstopping van 'n galbuis. Vra jou GP om jou asb na 'n spesialis te verwys.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement