advertisement
Question
Posted by: Mandy | 2012/08/01

Geel lopirige goed uit my vagina

Hi ek wil net weet da km so geel lopirige goed uit my vagina n dt ruik ni leka ni n soms juk my vagina van binne n bo wat kan ek gebruik vir dt ek weeti wat dt is ni asb help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dit is baie belangrik dat jy by 'n dokter of kliniek uitkom. Dit kan 'n seksueel oordraagbare infeksie wees. Hoe gouer jy behandeling kry, hoe minder die lang termyn fisiese gevolge. Daar is nie goed wat jy oor die toonbank kan koop vir dit nie. Deidre
- SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Shirley | 2015/06/11

Hello daar! * Jy het gis infeksie as jy dokter toe gaan is dit belangrik om nie antibiotics te kry nie maak dit net erger eet gesonder en eet baie yogurt 3 uit 4 vrouens kry dit. Kan gesond word huislik. Is nie n dokter nie. -Shirley

Reply to Shirley
Posted by: Anonymous | 2015/03/28

hi,my vagina is baie seer daar km wit goed uit my vagina uit dit lyk soos wit toilletpapier ma ook nie heelmaal nie wat kan dit wees .en as ek sexthet met my boyfriend gebruik ons n condom help asb .

Reply to Anonymous
Posted by: Nina | 2012/11/23

Halo! Daar kom wit goed uit my vagina,dit lyk amper soos nat toiletpapier maar ook nie heeltemal nie! Ekweet nie hoe om dit te verduidelik nie! Dit ruik nie vars nie en my vagina is seer en jeuk soms! Wat kan dit wees?

Reply to Nina | 1 comment (hide)
Posted by: Shirley | 2015/06/11

Hello jy het gis infeksie , moenie antibiotics kry nie maak dit net erger eet baie yogurt en moet verlank niks sweets eet nie. VI MEER VRA SKAKEL MY 0814388353

Posted by: Sandry | 2012/11/02

Ek ht n puisie op my vigina wt jik en seer is wt beteken dit...

Reply to Sandry
Posted by: s stevens | 2012/09/06

vandag ek die loep laat insit het die begin van die jaar,
skei my liggaam ''n geel, slym af, byna daeliks. Is dit normaal?
groete

Reply to s stevens
Posted by: Magriet | 2012/08/01

Dit is `n Yeast infeksie. Jy kan room kry by die apteek. Ek is nie seker wat die naam is nie, maar vra vir die apteker en sy / hy sal vir jou gee. Dit is nie eens duur nie.

Reply to Magriet
Posted by: sexologist | 2012/08/01

Dit is baie belangrik dat jy by 'n dokter of kliniek uitkom. Dit kan 'n seksueel oordraagbare infeksie wees. Hoe gouer jy behandeling kry, hoe minder die lang termyn fisiese gevolge. Daar is nie goed wat jy oor die toonbank kan koop vir dit nie. Deidre
- SASHA

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement