advertisement
Question
Posted by: Cindy | 2012-08-23

Geel laag op tong

Goeie dag. Ek sukkel al vir ''n baie lang tyd met ''n laag op my tong. Party dae is daar glad nie een nie en ander dae is dit weer baie erg. Soms kan ek op my tong krap en goed kom daarvan af. Wat veroorsaak hierdie probleem. Ek rook en ek weet dit kan ook ''n oorsaak wees maar sjoe, dis vir my baie erg. My tong voel duk en droog. Die dr''s neem gewoonlik notisie van dit as ek hulle besoek maar het geen voorstelle nie.
Wat kan ek doen??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cindy

Dit is moontlik dat jy 'n kroniese swaminfeksie het, wat jou tong affekteer. Ek stel voor dat jy 'n oor-, neus- en keelspesialis vir toetse konsulteer, om sodoende vas te stel of dit wel 'n swaminfeksie is. Behandeling sal bepaal word deur die diagnose.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement