advertisement
Question
Posted by: Tanya | 2010/03/29

Geel dele in oë 

Goeie dag

Ek wil net graag weet wat hierdie geel " vet"  stukke in my oë  is.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tanya
as dit in jou oog is (op die wit) is dit waarskynlik 'n pterigium - irritasie van die konjunktiva agv allergie, stof, rook etc. Spersallerg druppels mag help maar soms moet 'n oogspesialis dit met laser verwyder.
Geel vetterige areas om jou oë in die ooglede se vel kan dui op hoë cholesterol.
Dr Bets


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rika | 2010/04/03

Dankie vir die vraag en antwoord.Ek het dieselfde probleem,nou weet ek.

Reply to Rika
Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Tanya
as dit in jou oog is (op die wit) is dit waarskynlik 'n pterigium - irritasie van die konjunktiva agv allergie, stof, rook etc. Spersallerg druppels mag help maar soms moet 'n oogspesialis dit met laser verwyder.
Geel vetterige areas om jou oë in die ooglede se vel kan dui op hoë cholesterol.
Dr Bets


Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement