advertisement
Question
Posted by: Raad-op van PE | 2009/04/21

gee my raad

My man speel gereeld gholf wat deur sekere organisasies gereel word maar die dame wat dit reel nooi altyd mans en vrouens van sekere maatskappye en instansies uit. Die mans en vroue woon dit by sonder hulle metgeselle. Wat my pla is dat daar altyd na die tyd groot gekuier word. Ek is altyd bekommerd dat die duiwel geleenthede soos die sal gebruik omrede daar altyd drank by betrokke is. Het doc ondervinding van sulke geleenthede. Moet ek bekommerd wees as my man na die tyd saam vrouens uithang. Ons bly in n klein gemeenskap in PE en ek wil nie he mense moet my uitlag omdat ek naief is en nie weet wat aangaan nie. Ek kan hom nie uitvra oor dit of met hom praat daaroor nie. Ek wil my regtig voorberei op die volgende gholfdag wat oor 2 weke is. Hoe kan ek die situasie vir myself makliker maak sodat ek nie van my kop afraak as hy teen 3uur die volgende oggend nog nie van hom laat hoor het nie. Hy bel my nie want geen ouens bel hulle vrouens nie.Ek moet maar wag en sien wanneer hy besluit om eendag huis toe te kom. Asb gee my advies. Moet ek bekommerd wees oor sulke dae.Ek het n klein dogterjie en wil nie seerkry nie. Asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I wish the Govt budget would stop all tax deductions for phony gold tournaments and similar events, which are useless to actual business, and merely an excuse for fun and frolic at the tax-payers expense. And which do at times have complications affecting mariages and relationships.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: J | 2009/04/21

Ek speel net so lekker in die Baai (as die wind nie waai), soveel soos wat die ouens na gholf kueir en lek ' n rondte vir die 3 van sy groep se spelers moet koop, is daar geen manier wat mens tot 3 uur kuier nie, teen daardie tyd is die plek reeds lankal toe en almal terug na hul vrouens en - ' n paar eers na hul skelms.

Reply to J
Posted by: Kems | 2009/04/21

Gaan saam met hom ..... reel ' n babysitter en gaan saam vir die kuier na die tyd ....

Reply to Kems

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement